- Jy sit soos 'n uil op 'n kluit
- - jy sit daar so eensaam
| uil / kluit |
- gaan 'n uiltjie knip
- - gaan bietjie slaap
| uiltjie / knip |
- Sy is uitgeknip haar ma
- - sy lyk net soos haar ma
| uitgeknip / ma |
- uithaal en wys
- - wys waartoe jy in staat is
| uithaal / wys |
- Jou rammetjie-uitnek hou
- - jou grootman, windmakerig of parmantig hou.
| uitnek / rammetjie |
- Heeltemal uitrafel
- - ongebonde te kere gaan.
| uitrafel |